Die Burger: Die snikhete temperature tydens gister se Ysterman-byeenkoms hier in die Port Elizabeth Baai het talle deelnemers gekniehalter. Nog lank voor die maksimum temperature oor etenstyd toegeslaan het, is talle atlete al in die mediese tent behandel, maar dis vir die medici moeilik om te sê hoeveel atlete uiteindelik die hitte moes besgee. Dr. Kurt von Hagen het verduidelik dat die meeste atlete van die byeenkoms onttrek sodra hulle uitgeput is en gevolglik nie by hulle vir mediese hulp kom aanklop nie.”
ONAFHANKELIJK RADIONIEUWS OOSTKUST. Bracht 31 jaar Lokaal Nieuws uit Knokke-Heist en de Regio. * oronieuws@telenet.be * follow us at: https://twitter.com/oronieuws * Copyright © 2009-2010-2011-2012-2013
6.4.09
Knokke-Heistenaars in Iron Man Zuid-Afrika
In Zuid-Afrika domineerde onze landgenoot Marino Vanhoenacker zondag in de Spec Savers Ysterman Suid-Afrika 2009. Hij won de wedstrijd en zette een nieuw record neer met een tijd van 8 u 17 min 33 seconden. Hij had een kwartier voorsprong op de Duitser Michael Göhner die tweede werd. Bij temperaturen van 30 graden Celsius is het voor de 1500 deelnemers een loodzware wedstrijd geworden. Zeker toen die eindigde bij vrij stormachtig weer. Zo’n 300 atleten moesten voor allerlei kwetsuren en uitputting behandeld worden. De twee deelnemers uit Knokke-Heist sloegen er zich echter prima doorheen. De 50-jarige Luc Vanmaele eindigde op de 101ste plaats. Restaurantuitbater Bernard Deleener, die 45 is, werd 415de.